| |
|
|
|
1)
Standaard Harnas |
|
|
 |
Met swart binne opvulling rondom die nek area en dubbele
breλ bors plaat in X-rug styl duursame material. Ontwerp om
Siberian Huskies, Alaskan Malamutes en Samopyeds te pas. Ook
geskik vir Retrievers en Duitse Herders honde. Ontwerp met
korter liggaam gedeelte met n groter nek opening. Die
opvullende materiaal wat gebruik word voorkom hare en
liggaams sluitasie. Verder is die material van so n aard
dat die water werend is.
Die maak en wyse en tipe opvulling word beskerm deur patente
reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR 13225 - U1 MTP B68 G 11/02
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi-swart M-M ontwerp |
| B : blou-swart M-M
ontwerp |
| C : groen-swart M-M
ontwerp |
| D :
Rooi Druk poot ontwerp |
| E :
Blou Druk poot ontwerp |
| J : Reflekter - blou
-grys |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| S :
Nek omtrek 46
cm |
| M :
Nek omtrek 50
cm |
| L :
Nek omtrek 54
cm |
| XL :
Nek omtrek 58
cm |
| XXL :
Nek omtrek
63 cm |
| EXL :
Nek omtrek70 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00
|
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
2A)
LIG GEWIG HARNAS |
|
|
 |
Gemaak van 25mm lig gewig materiaal, grooter liggaams
gedeelte met kleiner nek opening as the standaard harnas.
Die unieke bors plaat verklein die draai en onder-arm
wrywing. Die swart binne opvulling is verleng binne die hele
harnas. Hierdie harnas is ontwerp om Hound
honde sowel as Alaskan Huskies te pas. Materiaal kom in
veelvuldige kleure met 'n swart agtergrond. Die materiaaal
in gebruik is getoets teen verwering en beskadig nie die
hare van die hond nie. bestand teen friesing en is omtrent
glad nie water apsorberend nie.
Die maak en wyse en tipe opvulling word beskerm deur patente
reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR 13225 - U1 MTP B68 G 11/02.
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Gebordier M-M
Rooi kante |
| H :
gebordier M-M
Blou kante |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| S:
Nek omtrek 30-33 cm |
| M:
Nek omtrek 34-37 cm |
| L:
Nek omtrek
38-41 cm |
| XL:
Nek omtrek
42-45 cm |
| XXL:
Nek omtrek
46-49 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00
|
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
2B)
LIG GEWIG LANG HARNAS |
|
|
 |
Gemaak van 25mm lig gewig materiaal, langer liggaams
gedeelte met kleiner nek opening as the standaard harnas.
Die unieke bors plaat verklein die draai en onder-arm
wrywing. Die swart binne opvulling is verleng binne die hele
harnas. Hierdie harnas is ontwerp om Hound
honde sowel as Alaskan Huskies te pas. Materiaal kom in
veelvuldige kleure met 'n swart agtergrond. Die materiaaal
in gebruik is getoets teen verwering en beskadig nie die
hare van die hond nie. bestand teen friesing en is omtrent
glad nie water apsorberend nie.
Die maak en wyse en tipe opvulling word beskerm deur patente
reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR 13225 - U1 MTP B68 G 11/02.
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :Rooi |
| H :
Blou |
| |
|
Beskikbare groottes
|
|
S : 30 - 33 cm |
|
M : 34 - 37 cm |
|
L : 38 - 41 cm |
|
XL : 42 - 45 cm |
|
XXL : 46 - 49 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
3)
LANG AFSTAND HARNAS |
|
|
 |
Hierdie is
ontwerp deur slegs die helfte van die liggaam te dek met die resultaat
dat dit druk op die heupe van die hond uitskakel. Opvulling rondom
die nek gedeelte verskaf ekstra verligging. Die band random die ribbekas
gedeelte kom met 'n verstelbare knip wat dit baie aanpasbaar maak vir
enige grote sled hond. Hierdie harnas is uitstekend vir enige
werkende hond en kan ook gebruik word vir normale loop met jou hond. This is
a an excellent choice of harness
for any dog.
Die materiaaal in gebruik is getoets teen verwering en
beskadig nie die hare van die hond nie. bestand teen friesing en is
omtrent glad nie water apsorberend nie.
Die maak en wyse en tipe opvulling word beskerm deur patente reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR 13225
- U1 MTP B68 G 11/02.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A:
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B:
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C:
Groen - Swart M-M ontwerp |
| J:
Blou - Grys Weerkaatsend |
| |
|
Beskikbare groottes
|
|
XS :
Nek omtrek 40 cm |
|
S :
Nek omtrek 46 cm |
|
M :
Nek omtrek 50 cm |
|
L :
Nek omtrek 54 cm |
|
XL :
Nek omtrek 58 cm |
|
XXL :
Nek omtrek60 cm |
|
EXL :
Nek omtrek 66 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
4)
SAGTE UNIVERSELE HARNAS |
|
|
 |
Hierdie harnas is so ontwerp dat dit meer aanvaarbaar sal
wees vir daardie tipe honde vir wie dit baie sensetief om 'n
harnas te dra. Opvulling word gemaak van anti-absorberende
spons rondom die nem en bors gedeeltes. Die bors gedeelte
word bedek deur 'n ring wat so bedek is dat dit nie aan die
hare raak nie.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A:
Lig Blou M-M ontwerp |
| B:
Blou M-M ontwerp |
|
|
|
Beskikbare groottes |
| XS :
Nek omtrek 42 cm |
| S :
Nek omtrek 46 cm |
| M :
Nek omtrek 50 cm |
| L :
Nek omtrek 54 cm |
| XL :
Nek omtrek 58 cm |
| XXL :
Nek omtrek 62 cm |
| EXL :
Nek omtrek 70 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
5)
GREYHOUND HARNAS |
|
|
 |
Vir honde met diep en wye borskaste. Die nek opening is
spesiaal ontwerp deurdaqt die hanas sentreer op die bors
gedeelte. Die halsband verminder die druk op die hond se
keel tydens die trek aksie aangesien die druk na die kante
versprei word. Nie geskik vir hondesmal borskaste soos
Siberian Huskies nie. Gemaak van 25mm lig gewig materiaal.
Die materiaaal in gebruik is getoets teen verwering en
beskadig nie die hare van die hond nie. bestand teen
friesing en is omtrent glad nie water apsorberend nie. Die
swart opvulling is gemaak van liggewig spons wat bedek is
met 'n kloof voering wat verleng is oor die lengte van die
harnas.
Die maak en wyse en tipe opvulling word beskerm deur patente
reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR 13225 - U1 MTP B68 G 11/02.
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Rooi |
| H :
Blou |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| S :
Nek omtrek 34 - 37 cm |
| M :
Nek omtrek 38 - 41 cm |
| L :
Nek omtrek 42 - 45 cm |
| XL :
Nek omtrek 46 -
49cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
6)
WIEL HOND HARNAS |
|
|
 |
Buitengewone harnas spesifiek vir honde wat op die wiel
hardloop wanneer die rig toegerug is met 'n lae spanlyn.
Hierdie spesefieke x-ryg harnas is langer die normale
standard harnas en verlig druk op die hond se rug. Die ringe
aan beide kante van die harnas laat toe dat dit opwaarts en
afwaarts beweeg terwyl die hond vorentoe beweeg. Gemaak van 25mm
lig gewig materiaal. Die materiaaal in gebruik is getoets
teen verwering en beskadig nie die hare van die hond nie.
bestand teen friesing en is omtrent glad nie water
apsorberend nie. Die swart opvulling is gemaak van liggewig
spons wat bedek is met 'n kloof voering wat verleng is oor
die lengte van die harnas.
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Rooi |
| H :
Blou |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| XS :
Nek omtrek 27-29 cm |
| S :
Nek omtrek 30-33 cm |
| M :
Nek omtrek 34-37 cm |
| L :
Nek omtrek 38 - 41 cm |
| XL :
Nek omtrek 42-45 cm |
| XXL:
Nek omtrek 46-49
cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
7) MERHI
HARNAS |
|
|
 |
Spesiaal
ontwerp vir Hound en Hound gekruisde rasse met ondersteuning vir onder-arm
en bors wrywing probleme. Hierdie harnas kan ook gebruik word vir slee
hond sports aktiwiteite soos caniwalk, canicross en dog
trekking. Die harnas word tans ook getoets vir gebruik in bikejoring en
scooter aktiwiteite.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Swart - Rooi |
| B :
Swart - Blou |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| XS :
Nek omtrek 32 cm |
| S :
Nek omtrek 36 cm |
| M :
Nek omtrek 40 cm |
|
L :
Nek omtrek 44 cm |
| XL :
Nek omtrek 48 cm |
| XXL :
Nek omtrek 52
cm |
|
|
Prys |
|
|
| R300-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
8) MERHI
LANK HARNAS |
|
|
 |
'n Langer
weergawe as die MERHI Harnas
(item 7).
Ontwerp vir bikejoring en honde skop-skoeter sports aktiwiteite.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Swart - Rooi |
| B :
Swart - Blou |
| |
|
Beskikbare groottes
|
|
XS :
Nek omtrek32 cm |
|
S :
Nek omtrek 36 cm |
|
M :
Nek omtrek 40 cm |
|
L :
Nek omtrek 44 cm |
|
XL :
Nek omtrek 48 cm |
|
|
Prys |
|
|
| R350-00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
9)
TREK LYN STEL |
|
|

|
Prys |
| |
S |
R25.00 |
|
M |
R60.00 |
| |
L |
R50.00 |
|
XL
|
R90.00 |
|
Trek lyne word vervaardig uit polypropylene. Die sentrale lyn en rug
lyne kom in swart, terwyl die trek lyn en nek lyn geel is vir maklike
identifisering in die donker.
|
|
Beskikbare groottes
|
| S : Neklyn 30 cm |
| M :
Ruglyn 80 cm |
| L :
Treklyn 100 cm |
| XL :
Sentrale lyn seksie 200 cm |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
10) TREKREK LYN |
|
|
 |
Elke trekrek lyn word bedek met 'n beskermende omhulsel. Die
trekrek help om die skok terwyl gehardloop word te absorbeer
terwyl met 3 of 4 wiel slee hond karretjies gehardloop word.
Baie duursaam vervaardig.
|
|
Beskikbare kleure
|
| F : Swart |
| |
|
Beskikbare groottes |
| S : 2 - 4 Honde
span |
| M : 4 - 6 Honde
span |
| L : 6 - 8 Honde
span |
| XL : 8 - 12 Honde
span |
|
| Prys |
| S |
R200.00 |
| M |
R200.00 |
| L |
R200.00 |
| XL |
R200.00 |
|
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
11A) STANDAARD HALSBAND |
|
|
 |
(Regs) Die
standaard halsband word vervaardig uit dieselfde 3 cm breλ
materiaal as die harnase. Die D-ring verseker dat dit nie
die nek van die hond skuur nie. Dit is verder verstelbaar
van 28 tot 'n 50 cm wyte.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
| R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
11B)
STANDAARD HALSBAND |
- VERSTERK |
|
 |
Die standaard
halsband word vervaardig uit dieselfde 3 cm breλ materiaal
as die harnase. Dit is verder verstelbaar van 28 tot 'n 50
cm wyte. Die O-ring is van dikker versterkte staal.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
12A) STANDAARD HALSBAND |
- HALF GLYBAAR |
|
 |
(Links) Die standaard halsband word vervaardig uit dieselfde
3 cm breλ
materiaal as die harnase, maar in hierdie geval laat dit toe
vir 'n glybare aksie van 4 cm. Die D-ring verseker dat dit
nie die nek van die hond skuur nie. Dit is verder
verstelbaar van 28 tot 'n 50 cm wyte.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
12B) STANDAARD HALSBAND |
- HALF GLYBAAR VERSTERK |
|
 |
Die standaard halsband word
vervaardig uit dieselfde 3 cm
breλ
materiaal as die harnase, maar
in hierdie geval laat dit toe vir 'n glybare aksie van 4 cm.
Die versterkte D-ring verseker dat dit nie die nek van die
hond skuur nie. Dit is verder verstelbaar van 28 tot 'n 50
cm wyte.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
13A) POLAR HALSBAND |
|
|
 |
(Regs) Die standaard halsband
word vervaardig uit dieselfde 3 cm
breλ
materiaal as die harnase. In
hierdie geval is die D-ring grootter vir grootter honde. Dit
is verder verstelbaar van 28 tot 'n 50 cm wyte.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
13B) POLAR HALSBAND - |
HALF GLYBAAR |
|
 |
(Links) Die standaard halsband
word vervaardig uit dieselfde 3 cm
breλ
materiaal as die harnase, maar
in hierdie geval laat dit toe vir 'n glybare aksie van 4 cm.
In hierdie geval is die D-ring grootter vir grootter honde.
Dit is verder verstelbaar van 28 tot 'n 50 cm wyte.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
13C) STANDAARD HALSBAND |
- HALF GLYBAAR MET BINNE VULLING |
|
 |
Die standaard halsband word vervaardig uit dieselfde 3 cm
breλ
materiaal as die harnase, maar in hierdie geval laat dit toe
vir 'n glybare aksie van 4 cm. Die D-ring verseker dat dit
nie die nek van die hond skuur nie. Dit is verder
verstelbaar van 28 tot 'n 50 cm wyte en kom met binne
vulling vir kort haar honde.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi-Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou-Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen-Swart M-M ontwerp |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| XS : 29 cm |
| S : 33 cm |
| M : 37 cm |
| L : 42 cm |
| XL : 47 cm |
| XXL : 52 cm |
| EXL : 57 cm |
|
|
Prys |
|
|
|
R130.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
14) GEVLEGTE LEIBAND |
|
|
 |
Die leiband word vervaardig uit gevlegte polypropylene.
Waterwerend en weerstandbiedend teen skuuring.
Lengte: 1,8m.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A
: Gemengde kleur |
|
|
Prys |
|
|
|
R110.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
15) PLAT LEIBAND |
|
|
 |
Die plat leiband word vervaardig uit dieselfde
materiaal as die harnasse maar is 2,5 cm in breedte.
Lengte: 1,8m
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R120.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
16) PLAT LEIBAND MET
TREK |
REK |
|
 |
Plat leiband word vervaardig uit dieselfde materiaal as die
harnasse maar is 2,5 cm in breedte. Ingevoeg is 'n trekrek
wat die trek en ruk-aksie van honde absorbeer. Uitstekende
ontwerp om met honde te loop.
Lengte: 1,7m (ongerek), 2,1m (uitgerek)
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Geborduur M-M Rooi kante |
| H :
Geborduur M-M Blou kante |
|
|
Prys |
|
|
|
R160.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
17) LEIBAND VERLEGGING |
|
|
 |
Plat leiband verlenging vervaardig uit dieselfde materiaal
as die harnasse maar is 2,5 cm in breedte. verleng bestaande
leiband met O-ring invoegsel, uitstekende manier om jou hond
meer ruimte te bied wanneer geloop word.
Lengte: 2,0 m
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi - Swart M-M ontwerp |
| B :
Blou - Swart M-M ontwerp |
| C :
Groen - Swart M-M ontwerp |
| D :
Rooi Druk Poot ontwerp |
| E :
Blou Druk Poot ontwerp |
| J : Reflekteer -
Blou - Grys |
| K :
Bruin - Swart Druk Poot ontwerp |
|
|
Prys |
|
|
|
R180.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
18) VELDTREK LEIBAND |
|
|
 |
Vervaardig uit 'n baie sagte materiaal wat verhoed dat hand
gebrand word wanneer deur gevoer word. Verdere voordeel is
die ligte gewig ongeag die kengte van die leiband.
Lengte: 5 m en 10 m
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Gemende kleure |
|
|
|
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
19)
MUSHER LYFBAND VIR |
CANI-WALK & CANI-CROSS |
|
 |
Vervaardig uit digte, water absorberende materiaal vir
uitstekkende verlengende trekkrag. Word voorgestel dat die
musher belt om die heupe geheg word om drukking op die
maagspiere te beperk. Die ontwerp is uniek in die sin dat
dit 'n laer trek aksie bied wat die trekkrag versprei na die
heup en boude areas van die liggaam. Verder verlig dit druk
op die ruggraat van die atleet. Die verstelbare boudbande
help dat die bounde deel word van die laer werkaksie.
Hierdie produk is baie gemaklik en profesioneel ontwerp
spesifiek vir Cani-walk en Canicross aktiwiteite.
Dieselfde grote pas almal. Die
ManMat honde span logo is geborduur op die rugkant.
Die vervaardiging word beskerm deur patente reg by die
CZECH
INDUSTRIELE EIENDOMS KANTOOR No.:1487/15816
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Swart |
| |
|
|
Prys |
|
|
|
R360.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
20)
MUSHER LYFBAND VIR |
HONDE SPAN MET LIGTE KARRETJIE |
|
 |
Oorspronklike ontwerp vir lang afstand mushers. Die D-ring
word gebruik om 'n tou te verbind tussed die liggaam band en
die ligte karretjie wat verhoed dat die persoon afval en
verwyder word van die honde span. Word vervaardig van digte
nie-water obsorberende materiaal en verseker uitstekende
trek krag. Word voorgestel dat die lyfband om die heupe
geheg word aangesien dit dan drukking op die maag spiere
verlig. Die hoλ ondersteuning agter op die onder rug
beskerm die rug sowel as die ruggraat teen onnodige
spanning. Maak gebruik van 'n snel ontsluitings gespe. (Laer
op die lys van produkte). Ook geskik vir "backpacking" en "dog trekking"
aktiwiteite. Een grootte pas almal - verstelbaar.
|
|
Beskikbare kleure
|
| F :
Swart |
|
|
Prys |
|
|
|
R380.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
21) 1 HOND TREK LYN |
|
|
 |
Die enkel trek lyn word vervaardig uit dieselfde materiaal
as die harnasse maar is 2,5 cm in breedte. Ingevoeg is 'n
trekrek wat die trek en ruk-aksie van honde absorbeer. Word
gebruik saam met die Musher Lyfband vir 1 x hond
Cani-walk, Cani- cross, Kick Skoeter & Bikejoring sowell as
ander aktiwiteite soos Backpacking & Honde Trekking.
Lengte: 2,3m (ongerek), 3,0m (uitgerek)
|
|
Beskikbare kleure |
| G :
Geborduur M-M Rooi kante |
| H :
Geborduur M-M Blou kante |
|
|
Prys |
|
|
|
R250.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
22) 2 HOND TREK LYN |
|
|
 |
Die dubbele trek lyn word vervaardig uit dieselfde materiaal
as die harnasse maar is 2,5 cm in breedte. Ingevoeg is 'n
trekrek wat die trek en ruk-aksie van honde absorbeer. Word
gebruik saam met die Musher Lyfband vir 2 x hond Cani-walk,
Cani- cross, Kick Skoeter & Bikejoring sowell as ander
aktiwiteite soos Backpacking & Honde Trekking.
Lengte: 2,0m (ongerek), 2,6m (uitgerek)
|
|
Beskikbare kleure
|
| G :
Geborduur M-M Rooi kante |
| H :
Geborduur M-M Blou kante |
|
|
Prys |
|
|
|
R300.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
23) GEMAK STEUWELS VIR |
WERKENDE HONDE |
|
 |
Gemak stewels vir honde word vervaardig van beskermende
polymer materiaal wat sterk en water bestand is, met 'n geen
gly oppervlakte.
Selfs al is die temperature 50° C sal die materiaal
tekstuur onveranderd bly.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Charcoal-Swart, wit Velcro |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| XS :
Breedte 48 mm |
| S :
Breedte 62 mm |
| M :
Breedte 72 mm |
| L :
Breedte 86 mm |
| XL :
Breedte 98 mm |
|
|
Prys |
|
|
|
R35.00 elk |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
24)
HONDE RUGSAK |
|
|
 |
Weerbestand met binne opvulling ter beskerming, verstelbare
bors en maag bande wat die rugsak in posisie hou terwyl die
hond loop. Die rugsak het 'n breλ saal om die
gesentreerde posisie te behou terwyl die hond loop met die
gewig aan weerskante geplaas. Die 1 of 2 hond trek lyn word
aan die ring geheg wat gepositioneer is aan die einde
van die rugsak wat dan die trek aksie vergemaklik wanneer
"backpacking" of "honde trekking" beoefen word. Pas medium
tot groot honde rasse; vanaf Siberian Husky tot die grooter
Alaskan Malamutes.
|
|
Beskikbare kleure
|
| B :
Blou |
| F :
Swart |
| |
|
Beskikbare groottes
|
| S : 35 cm lank |
| M : 40 cm lank |
|
|
Prys |
|
|
|
R600.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
25)
HITTE OORJASSE |
|
|
|
|
XS |
R380.00 |
|
|
S |
R400.00 |
|
|
M |
R420.00 |
|
|
L |
R500.00 |
|
|
XL |
R600.00 |
|
|
XXL |
R700.00 |
|
Hou jou hond warm gedurende bitter koue oggende. Binne
voering opgevul met warm houdende materiaal, waterwerend met
'n aanpasbare opening vir die nek area.
Buitekant van duursame materiaal met Velcro hegsels
met pastiese gespe.
|
|
Beskikbare kleure
|
| A :
Rooi |
| B :
Blou |
| C :
Black |
| D :
Yellow |
| |
|
Beskikbare groottes
|
|
XS :
53 cm |
|
S : 58
cm |
|
M : 62
cm |
|
L : 67
cm |
|
XL :
72 cm |
|
XXL :
77 cm |
|
EXL :
83 cm |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
26)
SNEL ONTSLUIT GESPE |
|
|
|
L70mm |
W34mm |
R TBA.00 |
|
L87mm |
W44mm |
R TBA.00 |
|
L128mm |
W55mm |
R TBA.00 |
|
Vlekvrye staal "Quick release" -
word gebruik gedurende die wegdrek by die begin punt en die
kleinere grootte word gebruik om die musher te heg aan die
honde karretjie.
Slegs beskikbaar
op bestelling.
|
|
Beskikbare groottes
|
| S : 7cm
X 3,4cm |
| M :
8,7cm X 4,4cm |
| L :
12,8cm X 5,5cm |
|
| |
|
|
| |
|
|
|
27) MANMAT SOMER PET |
|
|
 |
|
|
Beskikbare kleure
|
| F :
Swart |
| G :
Helder room kleur |
|
|
Prys |
|
|
|
R150.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
28) MANMAT WINTER PET |
|
|
 |
Aan die
sykante, afslaanbare flappe om ore warm te hou .
|
|
Beskikbare kleure |
| E :
Wit |
| F :
Swart |
|
|
Prys |
|
|
|
R150.00 |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
29) HONDE TRAKSAKKIE |
|
|
 |
These small bag comes
are handy for carrying your dog's treats with you
while doing obedience training, being competitive or just go walking. Fill it up
with your dog's dry food or tidbits while hiking. Attachable to a waist belt.
|
|
Beskikbare honde geborduur
|
| A : Boxer |
| B : Labrador |
| C :
Siberian Husky |
| D : Slee
honde Span |
| E :
Alaskan Malamute |
| F :
Duitse Herdershond |
|
|
Prys |
|
|
|
R150.00 each |
|
|
| |
|
|
| |
|
|
|
30) HONDE SLEE SAK |
|
|
 |
Om op karretjie
te heg as dra sak vir toerusting, first aid sak, gereedskap
en beseerde hond indien nodig.
(L) 90cm x (W) 43cm x (H) 48cm
|
|
Available sizes
|
| A : Rooi |
| B : Blou |
| C : Groen |
| D : Grys |
| E : Geel |
| F : Swart |
|
|
Prys |
|
|
|
R850.00 |
|
|
| |
|
|